Egiptiese aktiviste 'fokus op revolusie'

2011-06-24 12:46
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Aktiviste in Egipte beplan ‘n reuse-optog vir 8 Julie om “die revolusie te red” wat Hosni Mubarak sy posisie as president gekos het.

Die idee agter die optog is om druk op politici te plaas om op te hou met debatte oor die tydsberekening van die verkiesings en om eerder op basiese behoeftes te fokus.

Aktiviste het op ‘n Facebook-blad getiteld “The 2nd revolution of anger” gesê dat die fundamentele versoeke van die opstand – om regte en vryheid te beskerm –  nie nagekom is nie en oordonder is deur die vraagstuk of verkiesings of ‘n grondwet eerste moet kom.

“Aan al die strydende politieke magte wat debatteer oor wat eerste moet kom, ‘n grondwet of verkiesings: Red eerste julle revolusie, red Egipte eerste. Ons revolusie is besig om inmekaar te stort,” het die aktiviste op hul Facebook-blad, wat reeds meer as 55 000 lede het, gesê.

Die Operraad van die Gewapende Magte, wat oorgeneem het toe Mubarak in Februarie uit sy amp verwyder is, het parlementêre verkiesings vir September geskeduleer.

Nietemin word daar verwag dat die verkiesings in die hande van die Moslem Broederskap in gaan speel, wat gelei het tot ‘n versoek van sekulêre politieke leiers om die verkiesing uit te stel sodat nuwe partye hulself kan organiseer.

Ander het ‘n beroep gedoen dat ‘n nuwe grondwet voor die verkiesing opgestel moet word as gevolg van vrese dat Islamitiese groeperings te veel invloed sal hê in die opstel van die grondwet.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: egipte  |  betogings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.