Egiptenare ’n verkiesing beloof

2011-11-23 08:05
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Die leier van die militêre raad wat Egipte regeer, het aangekondig dat ’n presidentsverkiesing teen einde Junie gehou sal word en dat ’n referendum oor die onmiddellike oordrag van mag moontlik gereël kan word.

Veldmaarskalk Mohamed Hussein Tantawi, wat ná die afsetting van oudpres. Hosni Mubarak regeer, het Dinsdagaand in ’n TV-toespraak gesê hy het die bedanking van die kabinet Dinsdag aanvaar. Dit vind plaas ’n week voor die parlementsverkiesing, wat volgens Tantawi soos beplan sal plaasvind.

Hy het gesê die militêre raad “streef nie na mag nie en is bereid om die verantwoordelikhede onmiddellik oor te dra deur ’n referendum, indien dit die wense van die volk is”.

Hy het gesê die militêre raad het die bedanking van die premier, Essam Sjaraf, se kabinet aanvaar en het “gevra dat hulle met hul werksaamhede voortgaan totdat ’n nuwe regering gevorm word om met die oorgang te help, tesame met die militêre raad”.

Tienduisende betogers het Dinsdag op Tahrir-plein byeengekom ná dae van dodelike skermutselings tussen die polisie en betogers wat demokratiese verandering eis.

Nadat nuus oor Tantawi se toespraak Tahrir-plein bereik het, het die skare anti-Tantawi-slagspreuke gedreunsing.

“Tantawi is maar net ’n knip-en-plak-weergawe van Mubarak,” het Ahmed Mamduh (35), ’n betoger, gesê.

Reuters het vroeër berig minstens 36 mense is in die jongste vlaag geweld dood. Nog 1 250 is beseer, het mediese beamptes gesê.

Die menseregtegroep Amnestie Internasionaal het die militêre raad van wreedheid erger as dié onder Mubarak beskuldig.

– Sapa-AFP

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Die Burger

Lees meer oor: egipte  |  betogings  |  verkiesings  |  weermag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.