Egipte wil keer dat Elton John sing

2010-05-03 13:07
Tweets Share Share line Print

Kaïro. – Egipte se musiekunie het gister planne van die Britse sanger Elton John om op 18 Mei ’n private vertoning in dié land te kom hou, afgeskiet weens sy “omstrede uitlatings wat godsdiens aanval”.

“Hoe laat ons ’n gay (man) toe wat godsdiens wil verbied, beweer het die profeet Eissa (Jesus) was gay en gevra het dat Midde-Oosterse lande seksuele vryheid aan gays toestaan?” wou Mounir al-Wasimi, hoof van die Egiptiese Musiekunie, by die nuusagentskap dpa weet.

Die 63-jarige popster het in Februarie in ’n onderhoud met die Amerikaanse tydskrif Parade gesê: “Probeer ’n gay vrou in die Midde-Ooste wees: Jy’s so goed soos dood.”

Dit was nadat hy in dieselfde onderhoud gesê het hy glo Jesus was gay.

Al-Wasimi het gesê dat hy met plaaslike veiligheidsamptenare begin onderhandel het om John se konsert te verbied.

Hy het bygevoeg dat sy unie die enigste liggaam is wat “by magte is om optredes deur buitelandse kunstenaars in Egipte goed te keur”.

Hoewel sommige menseregte-aktiviste beweer dat homoseksualiteit in Egipte aan die toeneem is, is dié onderwerp steeds taboe in die land.

 – Sapa

Lees meer oor: elton john  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.