Egipte vra om internasionale hulp

2011-02-15 18:01
Tweets Share Share line Print

Kaïro - Minister van buitelandse sake Ahmed Abul Gheit het die internasionale gemeenskap Dinsdag gevra om Egipte se ekonomiese herstel te help aanspoor na ’n opstand wat President Hosni Mubarak verdryf het.

Dié top-diplomaat, wat ’n lid van die interim-regering is, het Kaïro se ondersteuning vir die Palenstyne bevestig. Hy beklemtoon dat “Egipte na aan die Palestynse doel bly en voorthou om die regte van die Palestynse mense te ondersteun”, wat die uitoefening van 'n resolusie van die VN-Veiligheidsraad om Israeliese bates te vries insluit.

Abul Gheit se versoek kom na stakings gedreig het om Egipte se ekonomie te verlam. 

Die Hoogste Raad van die Gewapende Magte het vrese in Israel en Washington kalmeer toe dit Saterdag gesê het dit sal by al Egipte se internasionale verdrae hou, insluitend die baken 1979 vredesooreenkoms met Israel.

Abul Gheit se opmerkings kom nadat hy met sy VSA, Britse en Saoedi-eweknieë gepraat het, sowel as met Palestynse President Mahmud Abbas.

Die militêre raad het 'n ses-maande-rooster vir demokratiese verkiesings opgestel en belowe om mag aan ’n burgerlike regering oor te gee in ooreenstemming met die eise van betogers wat President Mubarak na 30 jaar se heerskappy verdryf het.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: hosni mubarak  |  noord-afrika  |  egipte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.