Egipte laat opposisie LP's oor die grens

2010-06-08 19:21
Tweets Share Share line Print

Rafah, Egipte – Egipte het Dinsdag ‘n afvaardiging van nege parlementslede toegelaat om Gasa binne te gaan. Dit kom ‘n dag nadat hulle die parlementslede weggewys het, het ‘n korrespondent van AFP gesê.

Die LP’s is verplig om die rekonstruksiemateriaal wat hulle gehoop het om saam te neem agter te laat.

Te midde die internasionale protes teen ‘n Israeliese kommando-operasie teen ‘n vloot skepe wat na Gasa onderweg was en waarin nege Turkse aktiviste verlede week dood is, het Egipte aangekondig dat hulle die Rafah-grens weer gaan oopstel – Gasa se enigste pad wat nie by Israel verbygaan nie.

Die besluit was ‘n verrassing en het toegelaat dat bykomende hulpbronne in Gasa ingeneem kan word, maar slegs sekere Palestyne, soos diegene wat behandeling moet kry of wat oorsee studeer was toegelaat om die grens oor te steek.

Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: politieke onrus

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.