Duisende in S-Soedan sterf weens etniese geweld

2012-01-06 17:02
Tweets Share Share line Print

Juba – Meer as 3 000 mense is verlede week in Suid-Soedan dood tydens erge etniese geweld wat duisende mense gedwing het om te vlug, het ‘n top-beampte in die omgewing Vrydag gesê.

“Daar was massamoorde gewees, ‘n menseslagting,” het Joshua Konyi, die kommissaris van die Pibor-distrik in die Jonglei-staat, gesê.

“Ons is besig om lyke te tel. Tot dusver is daar 2 182 vroue en kinders dood en 959 mans.”

Die Verenigde Nasies en Suid-Soedan se weermag moet nog die dodetal bevestig.
 
Indien dit wel bevestig word, sal dit die ergste uitbraak van etniese geweld nog in die jong bevolking wees sedert die land in Julie 2011 onafhanklikheid verkry het.

‘n Groot groep van sowat 6 000 gewapende jongmense van die Lou Nuer-stam het verlede week na Pibor-dorp gegaan. Die Murle-stam is daar woonagtig en word blameer vir veediefstal.

Die Lou Nuer-stam het onderneem om die Murle-stam uit te roei.

Die Lou Nuer-stam het Pibor aangeval en eers onttrek nadat regeringsoldate op hulle begin skiet het.

Meer as ‘n duisend kinders word nog vermis met vrese dat hulle ontvoer is, het Konyi gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: suid-soedan  |  massamoorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.8T GTi 5-dr
2007
R 169,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i 3-dr MY00
2006
R 56,800.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.