Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drie vas oor beplande staatsgreep in Ivoorkus

2012-09-18 14:15
Tweets Share Share line Print

Accra – Drie mans is in Ghana in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n staatsgreep in die Ivoorkus beplan het, het die polisie gesê.

Die mans wou glo wapens koop toe hulle in hegtenis geneem is.

Altesaam 20 mense is verlede maand dood in aanvalle in die Ivoorkus.

Die Ivoorkus se regering blameer ondersteuners van die land se voormalige president, Laurent Gbagbo, wat nou in ballingskap in Ghana woon, vir die geweld in die land.

Stephen Andoh-Kwofie, adjunk-polisiekommisaris, sê die mans is Vrydag in die dorpie Cape Coast deur geheime polisiebeamptes wat hulself as wapenhandelaars voorgedoen het, in hegtenis geneem.

“Ons het hulle in hegtenis geneem nadat hulle AK-47's by ons mans gekoop het,” het Andoh-Kwofie aan Reuters gesê en bygevoeg dat die mans erken het dat hulle wapens bymekaar maak om die regering van die Ivoorkus se president, Alassane Ouattara, omver te werp.

“Dit blyk of hulle spesiaal na Ghana gekom het om wapens te kry vir ‘n beplande staatsgreep teen Quattara se regering.”

Twee van die mans is afkomstig van die Ivoorkus en het in ‘n hotel gewerk nadat hulle as vlugtelinge geregistreer het.

Gabagbo se ondersteuners ontken enige betrokkenheid by verlede maand se aanvalle en het die Ivoorkus se regering daarvan beskuldig dat hy die aanvalle uitgevoer het om die opposisie te onderdruk.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: ivoorkus  |  staatsgrepe
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.