Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drie dae van rou ná erge sokkergeweld

2012-02-03 08:02
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Egipte het Donderdag drie dae van rou begin ná die dood van 74 mense in geweld by ’n sokkerwedstryd Woensdagaand in Port Said. Honderde mense is beseer.

Die geweld was een van die dodelikste voorvalle in die geskiedenis van sokker.

Die Egiptiese premier, Kamal al-Ganzoeri, het gister op ’n noodsitting van die parlement aangekondig dat die direkteur en bestuursraad van die Egiptiese sokkervereniging en die veiligheidshoof in Port Said ná die tragedie afgedank is.

Die goewerneur van Port Said het ook bedank.

Geweld het ná die eindfluitjie in die stadion uitgebreek toe die tuisspan, Al-Masry, die span Al-Ahly, Egipte en Afrika se suksesvolste span, met 3-1 geklop het.

Ondersteuners van Al-Masry het die veld bestorm en Al-Ahly-ondersteuners met klippe, bottels en vuurwerk aangeval.

Die minister van binnelandse sake, Mohammed Ibrahim, het gesê die meeste van die oorledenes is doodgetrap.

Soldate is ontplooi om die situasie onder beheer te bring. Die polisie het gesê 47 mense is in hegtenis geneem.

Die ramp het gebeur te midde van verskeie voorvalle wat verband hou met swak veiligheid sedert die opstand teen oudpres. Hosni Moebarak.

Sokkergeesdriftiges, spelers en politici het hul woede oor die geweld op sosiale netwerke uitgespreek.

“Daar was dooies in die kleedkamers. Ek sal nie weer sokker speel totdat geregtigheid vir dié mense geskied nie,” het Emad Meteab, doelskieter van Al-Ahly, gesê.

Die Moslem-Broederskap, die grootste politieke groepering in Egipte, het ondersteuners van Moebarak die skuld vir die geweld gegee. “Die gebeure in Port Said is beplan en is ’n boodskap van oorblyfsels van die vorige regime,” het Essam al-Erian, ’n LP, in ’n verklaring gesê.

Die president van die Afrika-sokkervereniging, Issa Ha­yatou, het gesê “Afrika-sokker is in rou”.

’n Minuut se stilte sal die naweek by die kwarteindstryde van die Afrikabeker-toernooi in Gaboen en Ekwatoriaal-Guinee gehou word. 

– Reuters en Sapa-AFP

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: sterftes  |  sokker
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.