Diamanthandel in twee Zim-myne mag voortgaan

2011-11-02 16:05
Tweets Share Share line Print

Kinshasa – Kimberley Process (KP), die internasionale reguleerder van diamanthandel, het Dinsdag toestemming gegee dat diamanthandel by twee myne in Marange, Zimbabwe, waar menseregte misbruik is, mag voortgaan.

Die Wêreld Diamantraad, wat samewerking met die KP monitor en opgestel is om die handel van sogenaamde bloeddiamante te verhoed, het in ‘n verklaring gesê die nuwe ooreenkoms sal die onmiddellike uitvoer van ongeslypte diamante vanaf die twee myne in die Marange-omgewing toelaat.

Diamante is in 2006 in Marange ontdek. Dit het duisende kleinskaalse myners gelok wat gehoop het om ryk te word.

Robert Mugabe, Zimbabwe se president, se weermag moes die omgewing laat in 2008 ontruim het nadat Human Rights Watch, ‘n menseregtewaghond, gesê het 200 mense is daar dood.

Die nuwe ooreenkoms wat in Kinshasa in die DRK gemaak is, is ‘n “werklike mylpaal”, het Eli Izhakoff, die Raad se voorsitter, in ‘n verklaring gesê.

Volgens die ooreenkoms sal Zimbabwe aanhoudend inligting met die KP se personeel wat die diamanthandel monitor moet deel, insluitend die identiteit van mynbeleggers.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: zimbabwe  |  diamante

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.