Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

DRK-rebelle vorm klein regering

2012-09-19 14:10
Tweets Share Share line Print

New York – Rebelle in die Demokratiese Republiek van die Kongo het hul eie  klein regering begin, en het selfs hul eie belastingtariewe ingestel, het ‘n VN-amptenaar gesê.

Herve Ladsous, die VN se hoof van vredeshandhawing, het gesê die feit dat die M23-rebellegroep hul eie “administrasie” gestig het beteken dat die VN se Veiligheidsraad se versoek dat die DRK en Rwanda moet vergader, ernstig opgeneem moet word.

Die VN en die DRK se regering het Rwanda daarvan beskuldig dat hulle die rebellegroep ondersteun.

Ladsous het bygevoeg dat daar die afgelope vyf of ses weke minder geweld was, maar dat die situasie vinnig kan verander.

Die VN se veiligheidsmagte gebruik helikopters om die DRK se soldate te help om die M23-groep uit die stad Goma te hou.

Ladsous het ook die feit dat die M23-groep belasting insamel, sterk veroordeel.

Hy het egter bygevoeg dat die soewereiniteit van die DRK gerespekteer moet word en het gevra dat daar hard gewerk moet word aan die verhouding tussen Rwanda en die DRK.

Die DRK het gevra dat die VN se veiligheidsraad sanksies moet instel teen Rwanda se minister van verdediging en twee ander generale omdat hulle die M23-groep ondersteun het.

Peter Wittig, die Duitse VN ambassadeur en die VN se Veiligheidsraad se president, het gesê ‘n hoëvlak vergadering is belê vir volgende week se Algemene Vergadering oor die toestand in Oos-Kongo.

Daar word verwag dat beide die DRK en Rwanda se presidente die vergadering sal bywoon.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: drk  |  rwanda  |  rebelle-groepe
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.