DRK: Regering ontken hoë dodetal

2010-09-07 10:28
Tweets Share Share line Print

Kinshasa – Die Kongolese regering het Maandag ontken dat honderde mense die afgelope naweek in twee bootrampe gesterf het.

Volgens owerhede het slegs 26 mense in die twee afsonderlike ongelukke gesterf.

Lambert Mende, regeringswoordvoerder, het aan AFP gesê dat 24 mense gesterf het toe ‘n vissersboot Saterdag weens swaar weerstoestande in die Equateur-provinsie omgeslaan het. Volgens hom was daar 30 mense aan boord van die boot.

Mende het ook gesê dat ‘n rivierboot aan die brand geslaan en in die rivier in die Kasai Osccidental-provinsie gesink het. Hy kon nie bevestig hoeveel mense in dié voorval gesterf het nie.

"Dit lyk of daar minstens 24 mense aan boord was, omdat hulle gered is, maar sommige het dalk gesterf, het hy gesê.

"Ons het nie die verslag nie, omdat dié boot nie veronderstel is om mense te vervoer nie."

Na bewering het twee lyke later glo op die oewer van die rivier uitgespoel.

Hierdie tipe ongelukke vind gereeld in die Demokratiese Republiek van die Kongo plaas.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kongo  |  ongelukke  |  sterftes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.