DRK: Meer as 1 100 vroue daagliks verkrag

2011-05-11 09:03
Tweets Share Share line Print

Washington - Meer as ‘n 1 100 vroue word daagliks in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) verkrag.

Dit maak seksuele geweld teen vroue 26 keer meer algemeen as wat vroeër gedink is, het ‘n studie bewys.

Meer as 400 000 vroue en meisies tussen die ouderdomme van 15 tot 49 is verkrag in ‘n 12-maande tydperk tussen 2006 en 2007, volgens die studie wat in die Amerikaanse Joernaal van Openbare Gesondheid gepubliseer is.

Dit is 26 keer meer as die 15 000 vroue wat volgens die Verenigde Nasies se verslae in dieselfde tydperk verkrag is.

“Ons uitslae bewys dat vorige beramings oor verkragting en seksuele geweld ‘n erge onderskatting van die werklike syfer van seksuele geweld in die DRK is,” het Amber Peterman, die hoofskrywer van die studie, gesê.

“Hierdie nuwe, baie hoër syfers stel ook ‘n konserwatiewe skatting van die werklike syfer voor omdat baie vroue nie daaroor wil praat nie.

“Party vroue voel skaam en ander meld dit nie aan nie omdat hulle verkragting as ‘n straf beskou.”

Daar is ook nie van jonger en ouer ouderdomsgroepe of mans tydens die studie gebruik gemaak nie, het sy gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: drk  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.