DA wil inligting oor Mugabe vir WikiLeaks gee

2010-12-08 09:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die DA oorweeg dit om getuienis en bewyse van menseregtevergrype deur pres. Robert Mugabe van Zimbabwe en Zanu-PF aan die omstrede WikiLeaks-klikwerf te stuur.

Die party het Dinsdag op ’n nuuskonferensie by die parlement ’n vyfpuntplan bekend gemaak waarvolgens groter druk op die Suid-Afrikaanse en Zimbabwiese regerings uitgeoefen sal word om Mugabe van die politieke toneel te verwyder.

“Daar sal nooit vrye en reg- verdige verkiesings in Zimbabwe wees terwyl pres. Mugabe aan die bewind is nie,” het dr. Wilmot James, DA-LP, gesê.

James meen Mugabe kan wel gedwing word om uit die politiek te tree indien ’n amnestie-ooreenkoms vir hom en sy handlangers beding kan word.

“Indien hy dit nié aanvaar nie, sal die DA alles in sy vermoë doen om toe te sien dat Mugabe voor die internasionale strafhof gebring word,” het James bygevoeg.

Só ’n stap kan egter ingewikkeld wees omdat Zimbabwe nie ’n ondertekenaar is van die Statuut van Rome nie.

Lande wat dié statuut onderteken het, soos Suid-Afrika, het ingestem tot ’n wêreldstrafhof waar plegers van massamoord, oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom aangekla kan word.

“Daar is oorgenoeg bewyse om pres. Mugabe voor die strafhof te daag en Suid-Afrika hét die reg om dit te doen, maar dit sal nie sommer gebeur nie,” het James gesê. “Dit beteken nie ’n mens moet dit nie nogtans probeer doen nie.”

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.