Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Clinton moedig Kongo, Rwanda aan om te vergader

2012-09-27 21:38
Tweets Share Share line Print

New York – Hillary Clinton, Amerika se minister van buitelandse sake, wil hê die leiers van die Demokratiese Republiek van die Kongo en Rwanda moet bymekaar uitkom om die rebelle-konflik in die Kongo op te los.

Rwanda word daarvan verdink dat hy die rebellie in die DRK ondersteun.

Clinton het Maandag met Rwanda se president, Paul Kagame, en die Kongo se president, Joseph Kabila, vergader in ‘n poging om die situasie in die Kongo te probeer oplos.

“Clinton het veral beklemtoon dat daar eerlike en volgehoue gesprekke tussen beide lande moet plaasvind om ‘n politieke oplossing te vind,” het ‘n Amerikaanse amptenaar gesê.

Amper ‘n halfmiljoen inwoners van die Kongo is deur die huidige konflik verplaas en daar is toenemende druk op die leiers van die land om vordering in verband met die situasie te maak.

Die situasie sal Donderdag in diepte by die Verenigde Nasies se algemene vergadering bespreek word.

Clinton het beklemtoon dat as daar enige kans is om die situasie op te los gaan die M23-groep se leierskap moet verhoor word vir hul misdade.

Die rebellegroep M23, wie se leier, Bosco Ntaganda, deur die Internasionale Strafhof gesoek word op aanklagte wat verband hou met oorlogsmisdade, het in April weggebreek van die weermag om ‘n opstand te begin. Hy is die hoofoorsaak van geweld in die Kongo.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: hillary clinton  |  drk  |  rwanda  |  rebelle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.