Clinton besoek Tripoli

2011-10-18 23:11
Tweets Share Share line Print

Sirte – Terwyl die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, die leiers van die Nasionale Oorgangsraad ontmoet het, het hewige straatgevegte in Sirte uitgebreek.

Dié stad is een van die laaste vestings van magte lojaal aan Muammar Gaddaffi.

Minstens twee lede van die Nasionale Oorgangsraad (NOR) is dood en talle beseer in ‘n skietgeveg wat vir sowat 40 minute geduur het.

Geweerskote het in twee woonbuurte van Sirte, the Dollar en Number Two, weergalm.

Vragmotors het gewonde vegters na ‘n tydelike hospitaal aan die buitewyke van dié woonbuurte geneem, waar hulle behandeling ontvang het.

Verslaggewers van AFP sê dat hulle minstens 35 slagoffers van dié mees onlangse skietgeveg getel het.

“Ons word van alle kante deur skerpskutters, mortierbomme en RPG-missiellanseerders aangeval,” het een vegter, Tahar Burzeza, gesê.

Clinton die eerste Amerikaanse minister wat Libië sedert 2008 besoek.

Te midde van hoë sekuriteit het sy die leier van die NOR, Mustafa Abdel Jalil, en die onderhoof van die NOR en minister van finansies en olie, Ali Tarhuni, ontmoet.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: hillary clinton  |  libië

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.