Campbell se getuienis stel teleur

2010-08-06 12:21
Tweets Share Share line Print

Freetown – Inwoners van Sierra Leone en Liberië was vasgenael voor hulle televisies terwyl die supermodel Naomi Campbell haar getuienis in die verhoor van Charles Taylor, gewese Liberiese president, gelewer het.

Maar baie van dié kykers was teleurgesteld omdat Campbell se getuienis volgens hulle nie bewys het hoe Taylor moontlik die diamante kon versprei nie.

Oorlewendes en vegters van die 1991-2001-oorlog in Sierra Leone, wat die lewens van 120 000 mense geëis het, het rondom radios en televisies saamgedrom om die hofverrigtinge in Den Haag te volg.

Die 62-jarige Taylor word daarvan beskuldig dat hy sogenaamde bloeddiamante in ruil vir gewapende rebelle gegee het wat inwoners in Sierra Leone vermoor en verkrag het.

Taylor se verhoor duur reeds vir die afgelope drie jaar in Sierra Leone voort, waar hy op elf aanklagte van oorlogsmisdade teregstaan.

Taylor het skuld ontken en sê hy het nie diamante aan Campbell gegee nie.

Campbell se getuienis het nuwe belangstelling in die hofsaak gewek.

Die staat het Campbell gedagvaar om te getuig om te probeer bewys dat Taylor wel die diamante in sy besit gehad het.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.