Burundiese joernalis kry tronkstraf oor laster

2011-05-16 22:56
Tweets Share Share line Print

Bujumbura - ‘n Burundiese hof het Maandag agt maande tronkstraf aan ‘n joernalis toegedien oor hy mediawette oortree het nadat hy kommentaar gelewer het oor die land se veiligheidsmagte nie ‘n aanval deur Somaliese rebelle kon keer nie.

Die hof het egter verraad en ander ernstige aanklagtes teen Jean-Claude Kavumbagu laat vaar. Daar is verwag dat Kavumbagu vrygelaat sou word omdat hy reeds sedert sy inhegtenisname in Julie 2010 aangehou is, het sy prokureur gesê.

“Kavumbagu is vrygespreek van die ernstige aanklagtes soos verraad, skadelike kommentaar en laster. Hy het agt maande tronkstraf gekry en ‘n boete van 100 000 Burundiese frank (sowat R600 000) omdat hy die mediawette oortree het,” het Gabriel Sinarinzi, sy prokureur, gesê.

“Die formaliteite om Kavumbagu vrygelaat te kry, is aan die gang. Ons het reeds 10 000 frank (sowat R60 000) betaal en hoop dat hy enige tyd nou vry sal wees,” het hy gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: burundi  |  tronke  |  mediawet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.