Burundi: 18 rebelle doodgeskiet

2011-11-22 13:46
Tweets Share Share line Print

Bujumbura – Burundese veiligheidsmagte het Maandag 18 gewapende mans doodgeskiet tydens ‘n skermutseling in die oostelike provinsie van Cankuzo, het die plaaslike goewerneur gesê.

‘n Groep gewapende mans het ‘n deel van Kigamba-stad aangeval en ‘n aantal huise beroof, het Jean-Berchmans Niragira gesê.

Die polisie en soldate het die mans opgespoor en ‘n skietgeveg het gevolg.

“Daar was ‘n skietgeveg waartydens 18 van die voortvlugtendes doodgeskiet is en drie gewere is gekonfiskeer,” het Niragira gesê. Hy het bygevoeg dat patrollies op soek is na die ander lede van die groep.

Kigamba is sowat 240 km oos van Bujumbura, die hoofstad van Burundi. Die gewapende groep het probeer om na Tanzanië, ‘n buurland van Burundi, te vlug, het Niragira gesê.

Die plaaslike polisiebeamptes het aan AFP gesê dat die groep uit 40 mense bestaan het wat polisie-uniforms gedra het.

Die groep was deel van ‘n nuwe rebellie wat in die Ruvubu Nasionale Park in die ooste van Burundi gebaseer is.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: burundi  |  rebelle  |  skietgevegte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Oracle Applications DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R540000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R180000 - R350000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.