Burkina Faso bied politieke asiel aan Gaddafi

2011-08-25 18:58
Tweets Share Share line Print

Ouagadougou – Burkina Faso, ‘n voormalige ontvanger van Libiese hulp, het aangebied om politieke asiel aan kol. Muammar Gaddafi te bied, maar het terselfdertyd die Nasionale Oorgangsraad (NOR) as die Libiese regering erken.

Tsjad, wat ook voorheen van Libië hulp ontvang het, het ook die rebelle-raad erken.

Die twee lande is deel van ‘n lys van 40 nasies wat die rebelle erken het. Die rebelle het beheer oor die meerderheid van Libië verkry en is steeds op soek na Gaddafi.

Yipene Djibril Bassolet, Burkina Faso se minister van buitelandse sake, het gesê dat Gaddafi in ballingskap daar mag woon, al is die land een van die ondertekenaars van die verdrag van die internasionale strafhof. Die hof het Gaddafi van misdade teenoor die mensdom aangekla.

“In die naam van vrede dink ek sal ons, saam met ons vennote in die internasionale gemeenskap, doen wat nodig is,” het Bassolet gesê sonder om verdere details bekend te maak.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  tripoli  |  libië  |  oorlog  |  asiel  |  rebelle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.