Burgerlike sterftes was wél Navo se skuld

2011-06-20 12:19
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Navo het laat Sondag erken dat hy verantwoordelik is vir die dood van burgerlikes ná 'n bomaanval in 'n woonbuurt buite Tripoli.

Libiese amptenare het die afgelope naweek vyf lyke, onder andere drie peuters, aan verslaggewers gewys en beweer die sterftes is die gevolg van 'n Navo-lugaanval.

'n Verklaring deur die alliansie wat in Brussels uitgereik is, lui: "Navo erken burgerlike sterftes in 'n lugaanval op Tripoli".

Die sterftes is glo die gevolg van 'n lugaanval op 'n bergplek vir missiele.

"Dit wil voorkom of een wapen nie die bedoelde teiken getref het nie en dat daar moontlik 'n fout in die wapenstelsel was wat tot die dood van burgerlikes gelei het," het die verklaring gelui.

Die bekentenis dat die sterftes deur 'n Navo-lugaanval veroorsaak is, is 'n verleentheid vir die alliansie, wat die aanvalle juis uivoer op 'n mandaat van die VN om burgerlikes te beskerm.

Intussen het Mussa Ibrahim, 'n woordvoerder van die Libiese regering, die alliansie daarvan beskuldig dat hy "doelbewus burgerlikes teiken," en dat daar geen militêre teikens is naby die woonbuurt wat deur die lugaanval getref is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: libië  |  aanvalle  |  sterftes  |  navo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Pritt moenie vergeet ons land voer daai petrol na hulle toe uit vir n appel en n ui en hy die diktator verkoop dit weer vir dubbel die prys. Dis petrol wat kastig hulle land moet help uit hulle swaarkry uit en wat maak hy gebruik dit vir eie gewin. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.