Botswana soek miljoene se 'groen' fondse

2009-12-09 18:57
Tweets Share Share line Print

Gaborone – Botswana benodig sowat $143 miljoen (sowat R1 miljard) ‘n jaar om klimaatsverandering te beveg wat meestal gebruik sal word om die uitlaat van kweekhuisgasse van sy kragstasies te verminder.

Kitso Mokaila, minister van omgewingssake, het Woensdag voor sy vertrek na Kopenhagen gesê Botswana is baie afhanklik van termiesekrag soos steenkool en benodig veiliger tegnologieë om die uitlating van kweekhuisgasse te verminder.

Botswana laat tans 0.4% van die wêreld se kweekhuisgasse vry, meestal omdat lande in Suidelike-Afrika van hul steenkool kragsentrales afhanklik is.

Volgens hom sal dié fondse ook gebruik word in die proses om oor te skakel na bronne soos sonkrag wat nie skade aan die omgewing rig nie.

"Botswana het baie sonskyn wat gebruik kan word om krag op te wek, maar ons het fondse nodig vir toerusting om dit te kan gebruik. Om daardie rede sal ons vra om hulp hiermee,” het Mokaila gesê.

-Sapa
 

Lees meer oor: botswana  |  afrika  |  omgewingsake

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Pritt moenie vergeet ons land voer daai petrol na hulle toe uit vir n appel en n ui en hy die diktator verkoop dit weer vir dubbel die prys. Dis petrol wat kastig hulle land moet help uit hulle swaarkry uit en wat maak hy gebruik dit vir eie gewin. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320i EXCLUSIVE (E90)
2010
R 249,900.00

OPEL

Corsa 1.4 Utility MY04
2005
R 64,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr
2007
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.