Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Botswana moet help ná 'stropers' se dood

2012-08-15 13:36
Tweets Share Share line Print

Botswana is versoek om sy volle samewerking aan die Namibiese polisie te gee in die ondersoek na die omstandighede waaronder twee beweerde wildstropers uit die Caprivi deur lede van die Botswana weermag (BDF) in die Chobe nasionale park doodgeskiet is.

Dit volg nadat die ministerie van buitelandse sake die hoë kommissaris van Botswana, Gobopang Duke Lefhoko, ontbied het om te verduidelik wat op 17 Julie gebeur het toe die twee mans geskiet is.

Die twee, wat intussen as Nyambe Nyambe en Munguni Siyanga Richard geïdentifiseer is, het na bewering die grens na Botswana in die nag met ’n mokoro (selfgemaakte kano) oorgestreek om onwettig in die buurland te gaan jag.

Amb. Veiccoh Nghiwete, permanente sekretaris van Buitelandse Sake, sê in ’n verklaring sy ministerie is deur Lefhoko in kennis gestel dat die polisie van Namibië en Botswana se gesamentlike ondersoek na die voorval steeds voortduur.

“Die Ministerie het ’n beroep op Botswana gedoen om terwyl die gesamentlike ondersoek aan die gang is, sy volle samewerking aan die Namibiese polisie te gee.

“Die ministerie het ook beklemtoon dat hoewel albei lande teen stropery gekant is, dit belangrik is dat beide kante maksimum selfbeheersing aan die dag lê om lewensverlies te voorkom.”

Mgeni Online het intussen berig dat kol. Paul Sharp, openbare skakelbeampte van die Botswana weermag, erken het die stropers is in die Ihahagebied land die Choberivier doodgeskiet.

Volgens hom is dit die eerste voorval in ’n baie lang tyd waarin die bekamping van stropery tot lewensverlies gelei het.

Republikein.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: namibië  |  stropery
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 08:35 AM
    Road name: R21 Northbound
    ACCIDENT at Nellmapius Drive has been CLEARED
  • Friday Paarlshoop - 08:29 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS through Paarlshoop
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.