Botswana: Bom agter president se kantoor gevind

2010-03-11 09:49
Tweets Share Share line Print

Gaborone – ‘n Ondersoek is steeds aan die gang nadat ‘n ploftoestel in ‘n motor, agter pres. Ian Khama se kantoor gevind was.

“Die ministerie van verdediging wil die publiek inlig dat die ondersoek steeds aan die gang is. ‘n Ploftoestel was in ‘n motor gevind wat agter die kantoor van die president geparkeer was,” het die departement in ‘n verklaring gesê.

“Vrae oor wie die toestel daar geplaas het, vorm steeds deel van die ondersoek.”

Die pakkie het tot ‘n bomdreigement gelei, en Khama se kantoor sowel as geboue in die Gaborone-omgewing was op 3 Maart ontruim.

Khama was ten tyde van die voorval op ‘n staatsbesoek aan Australië.

“Die toestel was in ‘n geseëlde harde plastiekhouer gevind. Die merke, vorm en kleur van die pakkie het laat blyk dat dit ‘n houer is wat gebruik word vir die verbryseling van granate.”

Die toestel was deur sekuriteitsagente vernietig, as ‘n maatreël om verdere risiko’s te vermy.

- Sapa
 

Lees meer oor: bomdreigement  |  granaat

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gys sê... kafrika Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 77kW 5-dr MY10
2010
R 165,000.00

FORD

Bantam 1.6i XLE PU MY09
2009
R 134,900.00

FORD

Ikon 1.3i L
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.