Bewyse dat Gaddafi se Hana nog lewe

2011-08-30 21:53
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Sedert die oorname van Tripoli is daar al hoe meer bewyse wat na vore kom dat Gaddafi se aangenome dogter, Hana, nié tydens ‘n Amerikaanse lugaanval in 1986 oorlede is nie.

Amerika het in 1986 ‘n lugaanval op Gaddafi se kamp in Tripoli geloods ná ‘n Libiese bomaanval in Berlyn waartydens twee Amerikaanse soldate dood is.

Gaddafi het destyds ‘n foto van sy dogter, Hana, aan joernaliste gewys en gesê dat sy tydens die aanval oorlede is.

Rebellemagte wat Tripoli en Bab al-Aziziya oorgeneem het, het Hana se geboortesertifikaat en ‘n foto van ‘n jong vrou met die naam “Hana” agterop geskryf in een van die kamers gevind.

Dit wil dus voorkom dat Hana nooit tydens die 1986-lugaanval dood is nie.

Sedertdien het verskeie bronne bevestig dat Hana nog lewe.

‘n Hospitaalamptenaar in Tripoli het gesê dat Hana tot en met die onluste begin het as ‘n dokter in sy hospitaal gewerk.

Owerhede in Switserland het ook bevestig dat Hana se naam op ‘n sanksies-lys in dié land verskyn het.

Baie Libiërs glo Hana lewe nog, maar daar is ook diegene wat beweer dat Gaddafi ‘n tweede dogtertjie aangeneem het en haar óók Hana genoem het, ter herdenking van die Hana wat in 1986 oorlede is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: muammar ­gaddafi  |  families

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Pritt moenie vergeet ons land voer daai petrol na hulle toe uit vir n appel en n ui en hy die diktator verkoop dit weer vir dubbel die prys. Dis petrol wat kastig hulle land moet help uit hulle swaarkry uit en wat maak hy gebruik dit vir eie gewin. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BA

Tshwane (Pretoria)
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R420000

Oracle Applications DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R540000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R180000 - R350000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

MAZDA

626 2.0 SL
2005
R 119,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 129,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.