Bennett se kopseer nog nie verby

2010-05-13 15:23
Tweets Share Share line Print

Harare - Zimbabwiese staatsaanklaers het Woensdag aansoek gedoen om appèl teen die vryspreking van die aangewese adjunkminister van landbou, Roy Bennett.

Bennett is vroeër vrygespreek op alle aanklagte teen hom, wat wissel van hoogverraad tot terrorisme en rampokkery.

Hy sou in Februarie verlede jaar ingehuldig word op ’n klein lughawe buite Harare en is in hegtenis geneem omdat hy die land glo onwettig wou verlaat.

Die staat se saak teen Bennett is gelei deur Zimbabwe se prokureur-generaal, Johannes Tomana.

Dit het onder meer verband gehou met wapens wat na bewering in die 1990’s op Bennett se plaas gevind is en waarvoor hy 'n geruime tyd in verskeie tronke moes deurbring.

In die dokumente wat deur die staat by die hooggeregshof in Zimbabwe ingehandig is, word onder meer beweer dat die regter in die saak, Chinembiri Bhunu, ‘n fout gemaak het toe hy Bennett vrygespreek het.

“Die hof het ‘n fout gemaak toe hulle die bewysstukke afsonderlik bestudeer het. Juis daarom kon hulle nie al die bewyse as ‘n geheel sien nie,” het Chris Mutangadura, hoofregsbeampte in Zimbabwe, gesê.

Mutangadura het twee dae vantevore gesê dat daar nie appèl aangeteken sal word teen die hof se besluit nie.

- Sapa, AFP

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: roy bennet  |  politiek  |  zimbabwe

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Pritt moenie vergeet ons land voer daai petrol na hulle toe uit vir n appel en n ui en hy die diktator verkoop dit weer vir dubbel die prys. Dis petrol wat kastig hulle land moet help uit hulle swaarkry uit en wat maak hy gebruik dit vir eie gewin. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

MAZDA

626 2.0 SL
2005
R 119,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 129,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.