Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Amerikaners in Nigerië gewaarsku oor aanvalle

2012-09-13 17:13
Tweets Share Share line Print

Lagos – Die Amerikaanse ambassade in Nigerië het Amerikaners Donderdag gewaarsku om ekstra versigtig te wees ná dreigemente en aanvalle deur ekstremiste groepe en geweld in Libië en Egipte.

"Die noodboodskap" is uitgereik aan Amerikaners wat in Afrika se mees digbevolkte land woon en volg nadat militante die Amerikaanse konsulaat in Benghazi aangeval het. Die Amerikaanse ambassadeur en drie ander Amerikaners is in die aanval dood.

"Ekstremiste kan dalk poog om Amerikaners en ander Westerlinge in Nigerië te teiken," het die ambassade in 'n verklaring gesê.

Die ambassade het verder gesê aanvalle deur radikale groepe in Nigerië het in onlangse maande die lewe van honderde mense geëis.

"Die situasie in Nigerië is onvoorspelbaar," lui die verklaring.

Amerikaners is aangeraai om hul "persoonlike sekuriteit" in ag te neem.

Nigerië se polisiehoof het Woensdag beveel dat "24 uur, waterdigte sekuriteit" by alle buitelandse ambassades in die land moet wees.

Daar is aanvanklik geglo dat 'n groep mense, wat kwaad is oor 'n amateurvideo op die internet  verantwoordelik is vir die aanvalle in Kaïro en Benghazi. Dié film, wat in Amerika vervaardig is, beledig glo die Islam-geloof, maar amptenare in Amerika het gesê die aanvalle in Benghazi is vermoedelik beplan.

Geweld wat met geloof verband hou, het in onlangse jare die lewe van duisende Nigeriërs geëis. Die Islamistiese groep Boko Haram word blameer vir meer as 1 400 sterftes sedert 2010, terwyl sektariese geweld tussen Moslem- en Christen-gemeenskappe die lewe van duisende ander geëis het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: nigerië  |  libië  |  amerika  |  aanvalle  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.