Algerië is kwaad vir Gaddafi se dogter

2011-12-02 11:03
Tweets Share Share line Print

Algiers – Algerië het Donderdag gesê dat Aisha Gaddafi, die dogter van kol. Muammar Gaddafi, se onlangse uitlatings dat vrye Libiërs haar land se nuwe regering moet omverwerp, “onaanvaarbaar” is.

Die Algerynse departement van buitelandse sake het gewaarsku dat sy die gasvryheid van Algerië misbruik het. Sy het, saam met haar ma en twee van haar broers, na Algerië gevlug en is ballingskap gegun op grond van humanitêre redes.

“Dit is betreurenswaardig dat sy hierdie onaanvaarbare uitlatings gemaak het, so ook die feit dat sy, vir die tweede keer, die voorwaardes vir haar ballingskap in Algerië misbruik het,” het Amar Belani, die woordvoerder van Murad Medelci, die minister van buitelandse sake, gesê.

“Die Gaddafi-familie word in Algerië vir ‘n (tydelike) tydperk gehuisves,” het die minister in ‘n verklaring gesê. Hy het ook verder gewaarsku dat enige “nuwe oortredings” gevolge vir haar sal hê.

Aisha het in ‘n boodskap op ‘n Siriese radiostasie gesê dat Libiërs “die bloed van jul martelaar moet wreek. Kom in opstand teen die nuwe regering.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: aisha gaddafi  |  libië  |  algerië  |  opstande

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Pritt moenie vergeet ons land voer daai petrol na hulle toe uit vir n appel en n ui en hy die diktator verkoop dit weer vir dubbel die prys. Dis petrol wat kastig hulle land moet help uit hulle swaarkry uit en wat maak hy gebruik dit vir eie gewin. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Project Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Group Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

MAZDA

Mazda3 Sport 2.0 Individual 5-dr
2005
R 149,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.