Algerië: Tientalle sterf in koue front

2012-02-09 18:06
Tweets Share Share line Print

Algiers – ‘n Koue front wat die lewens van tientalle mense in Algerië geëis het, het sterk kritiek in die media ontlok oor wat gesien word as die regering se swak reaksie op die noodsituasie.

AFP se jongste telling wat Woensdag gedoen is, het 29 sterftes aangedui, met sneeustorms, hael en swaar reën wat die noorde en ooste van die land in sy ysige greep het.

Nietemin het Channel Three-radio Donderdag amptelike bronne aangehaal dat 44 mense in die afgelope week dood is.

Dertig mens is glo in motorongelukke dood en 14 aan versmoring as gevolg van swak verhittingtoestelle.

“Waar is julle menere ministers?” het die gewilde Ecchourouk-koerant Donderdag gevra en het hulle daarvan beskuldig dat hulle meer tyd aan die opkomende algemene verkiesings in Mei gee as om hulp te bied aan diegene wat deur die ysige weer geraak word.

“’n Katastrofe en geen noodverligting om dit te hanteer nie,” het die El-Khabar-koerant geskryf.

“Waarvoor wag die regering om ‘n noodsituasie ‘n week ná die begin van die kouefront te verklaar” wat 20 van die land se 48 streke raak, het die koerant gevra.

Koerante het ook ‘n skielike toename in kospryse, sowel as gasbottels wat gebruik word vir verhitting, gekritiseer.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AFP

Lees meer oor: algerië  |  weer

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Pritt moenie vergeet ons land voer daai petrol na hulle toe uit vir n appel en n ui en hy die diktator verkoop dit weer vir dubbel die prys. Dis petrol wat kastig hulle land moet help uit hulle swaarkry uit en wat maak hy gebruik dit vir eie gewin. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

MAZDA

Mazda3 Sport 2.0 Individual 5-dr
2005
R 149,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.