Al-Kaïda ontvoer glo Fransmanne

2010-09-22 14:41
Tweets Share Share line Print

Lagos – Al-Kaïda in Noord-Afrika het verantwoordelikheid vir die ontvoering van vyf Franse burgerlikes naby ‘n uranium-myn in Nigerdelta gevat.

Tydens ‘n bandopname wat op die nuuskanaal Al-Jazeera uitgesaai is, het ‘n stem wat beweer hy verteenwoordig Al-Kaïda in ‘n boodskap gesê die groep sal hul eise binnekort aan die Franse regering bekendmaak.

Frankryk se departement van buitelandse sake wou nie onmiddellik ‘n verklaring uitreik nie.

Die boodskap is gemaak slegs ure nadat Mahamane Laouali Dan Dah, ‘n woordvoerder vir Nigerië se regering, gesê het die gyselaars is nog lewendig.

Dah het nie gesê waar hy sy inligting gekry het nie.

Saam met die vyf Franse gyselaars is een burgerlike van Togo en een van Madagaskar insluit. 

Al-Kaïda se boodskap het niks van dié twee gyselaars genoem nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: nigerie  |  al kaïda  |  ontvoerings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Pritt moenie vergeet ons land voer daai petrol na hulle toe uit vir n appel en n ui en hy die diktator verkoop dit weer vir dubbel die prys. Dis petrol wat kastig hulle land moet help uit hulle swaarkry uit en wat maak hy gebruik dit vir eie gewin. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

MAZDA

Mazda3 Sport 2.0 Individual 5-dr
2005
R 149,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.