Al-Kaïda laat Franse gyselaar vry

2010-02-25 08:33
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - ‘n Paar dae nadat vier militante vegters uit die tronk bevry is, het Al-Kaïda se Noord-Afrika-vleuel in Mali ‘n Franse gyselaar vrygelaat, berig BBC.

Pierre Camatte is op die 25ste November uit ‘n hotel naby die grens met Niger ontvoer.

Die groep het gedreig om hom dood te maak indien die vier lede nie vrygelaat word nie.

Volgens owerhede in Mali het die vier hul straf uitgedien en was dit in elk geval tyd om hulle vry te laat.

Hul vrylating het egter hewige ontevredenheid in Algerië en Mauritanië veroorsaak.

President Nicolas Sarkozy van Frankryk, wat tans op besoek is aan Rwanda en Gabon, was verheug dat sy landgenoot weer vry is.

Kliek hier vir die volledige storie.

 

Lees meer oor: afrika-politiek

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Linux Engineer

Southern Suburbs, Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R10000 - R25000

Junior Application Support Administrator

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Billing APS Manager

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2006
R 114,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY XS TD5 AT
2004
R 209,900.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2007
R 199,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.