Al-Kaïda eis losprys vir Spanjaarde

2010-03-12 14:23
Tweets Share Share line Print

Madrid – Die Al-Kaïda wil altesaam $5 miljoen (sowat R37 miljoen) hê, asook die vrylating van Islamiete wat in Mauritanië in hegtenis is, voordat hulle twee Spanjaarde gaan vrylaat wat in Mali gyselaar gehou word, het ‘n koerant Vrydag berig.

Die El Pais het berig dat die Al-Kaïda het hierdie vereistes in ‘n verklaring bekend gemaak.

‘n Derde Spanjaard, Alicia Gamez, ‘n noodhulpwerker, is Woensdag vrygelaat. Sy was saam met Roque Pascual en Albert Vilalta op 29 November in Mauritanië gekaap, toe hulle in die laaste voertuig gery het wat voorrade na wes-Afrika vervoer het.

Hulle is later na Mali verskuif.

Die koerant het ‘n foto van die drie gepubliseer waar hulle saam met swaar gewapende mans te sien is. ‘n Video was ook op hul webwerf geplaas.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: gyselaar  |  kapings

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY96
1999
R 59,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.