Al-Kaïda, Soedan is hoog op AU-agenda

2010-02-02 09:27
Tweets Share Share line Print

Addis Ababa – Die president van Senegal, Abdoulaye Wade, het Maandag gedurende die Afrika-unie (AU) sametrek in Ethiopië 'n beroep op Afrika-leiers gedoen om saam te staan teen Al-Kaïda se aktiwiteite in Noord-Afrika.

"Hierdie woestynterrorisme neem nuwe en ontstellende vorms aan...maar lande soos Senegal, of Mali, kan niks daaraan doen op hulle eie nie. Dit is 'n internasionale probleem. Westerse owerhede moet ook aandag hieraan gee," het die Wade in 'n onderhoud ná sy toespraak in die Ethiopiese hoofstad gesê.

Die Noord-Afrika tak van Osama bin Laden se terreurnetwerk het onlangs gedreig om 'n Franse gyselaar wat in November in Mali ontvoer is, te vermoor. Die groep hou tans ook vyf ander Europeërs gyselaar in dié streek.

Behalwe vir die kwessie van Al-Kaïda, was spanning en voortdurende konflik in Soedan ook 'n belangrike besprekingspunt op die agenda.

Libië se leier en vorige AU-president Moeammar Ghaddafi het gewaarsku dat Soedan "nog 'n Soemalië" kan word.

Kiesers in Soedan sal in 2011 in 'n referendum stem of die suidelike deel van die land mag afstig en onafhanklikheid verklaar.

Kenners vrees dat so 'n verklaring Soedan, Afrka se grootste land, en veral sy nege buurlande verder sal destablisieer.

VN sektretaris-generaal Ban Ki-Moon, wat die eerste dag van die sametrek bygewoon het, het ook klem gelê op die toekoms van Soedan.

"Die VN het 'n groot verantwoordelikheid, saam met die AU, om vrede in Soedan te handhaaf en die idee van eenheid aantreklik te maak...hierdie jaar sal 'n waterskeidingsjaar vir Soedan wees, met die verkiesing oor sowat drie maande, en die referendum oor 'n jaar," het hy Sondag gesê.
    
– Sapa-AFP

Lees meer oor: afrika-politiek  |  al-kaida

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Internal Recruitment Consultant

Sandton, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
Market Related

Debtors Clerk

Johannesburg, South Africa
Profile Placement cc
Market Related

Life Insurance Personal Assistant

Fourways, Sandton, South Africa
Omega HR Solutions
R120000 - R156000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.