Aktiviste wil pastoor in hegtenis neem

2010-02-18 20:34
Tweets Share Share line Print

Kampala – Aktiviste van Uganda wil hê die pastoor wat gay pornografie in sy kerk gewys het moet in hegtenis geneem word.

Pastoor Martin Ssempa  het gay pornografie in ‘n kerk van 300 mense gewys sodat hy ondersteuning kan kry vir ‘n wetgewing wat gay mense die doodstraf wil gee.

“Hy (Pastoor Martin Ssempa) moet in hegtenis geneem word want hy moedig pornografie aan,” het Julian Pepe, die leier van ‘n groep wat gay en lesbiese regte ondersteun, gesê.

“Die feit dat hy die film aan mense onder 18 gewys het, beteken dat hy misdaad gepleeg het.”

Die pastoor verdeding egter sy aksies.

“As jy homosekualiteit ondersteun, spreek jy ‘n vloek uit,” het hy gesê.

Volgens Ssempa is Uganda in die proses om wetgewing teenoor homoseksualiteit te debateer.

“Ons gaan nie hier stop nie, maar sal parlement toe skuif om dieselfde film te wys,” het hy bygevoeg.

Verlede Oktober is ‘n wetgewing uiteengesit wat streng anti-gay reëls behels het.

Vonnisse van drie jaar tot lewenslange tronkstraf of doodstraf is ingesluit.

Die wetgewing stel die doodstraf voor vir ‘n gay of lesbiese persoon wat sy/haar maat met vigs besmet of seksueel betrokke raak met ‘n minderjarige persoon.

Uganda is gekritiseer dat hulle selfs die wetgewing in die eerste plek oorweeg het.

President Barack Obama het die wetgewing “afskuwelik” genoem.

- Sapa-dpa

Lees meer oor: gay regte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Software Developer

Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R10000 - R25000

Assistant Manager Customers Sigmintation

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Internal Recruitment Consultant

Sandton, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.