Air Namibia spandeer miljoene op nuwe Airbus-vliegtuie

2011-10-19 17:42
Tweets Share Share line Print

Windhoek – Air Namibia gaan N$90 miljoen (R90 miljoen) op twee nuwe Airbus A319-100-vliegtuie spandeer wat in 2014 afgelewer gaan word, het New Era, ‘n Namibiese koerant, Woensdag berig.

“Ons het ‘n brief van onderneming met Air Namibia onderteken vir die aankoop van twee vliegtuie,” het Hadi Akoum, Airbus se adjunkvoorsitter van verkope in Afrika, volgens die koerant gesê.

Air Namibia was nie dadelik beskikbaar vir kommentaar nie.

As deel van ‘n plan om kostes te bespaar, is Air Namibia besig om sy Boeing-vloot, ten gunste van Airbus, kleiner te maak.

Die lugredery gaan N$1.2 miljard (R1.2 miljard) van die regering kry as deel van die drie jaar lange begroting van 2012 tot 2014.

Air Namibia sal nuwe roetes begin, insluitend direkte vlugte na Lusaka, Zambië en Accra, Ghana.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: namibië  |  lugrederye  |  vliegtuie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.