Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Afrikalande deur voedselkrisis in gesig gestaar

2012-10-10 17:44
Tweets Share Share line Print

Parys – 'n Driekwart van Afrikalande word deur 'n voedselkrisis in die gesig gestaar, het 'n ontleding, wat Woensdag gepubliseer is, getoon.

Die ontleding, waarby 197 lande ingesluit is, toon dat 59 lande in die wêreld deur 'n voedselkrisis in die gesig gestaar word. Altesaam 39 van dié lande is Afrikalande.

Die ontleding is deur die Britse konsultasiegroep Maplecroft gedoen.

Van die 11 lande in die ontleding, wat ‘n ernstige risiko beloop, is nege in Afrika.

Dit sluit in, Somalië en die Demokratiese Republiek van die Kongo, wat saam die eerste plek beklee, Burundi (vierde), Tsjad (vyfde), Eritrea (sewende), Suid-Soedan (negende), die Comore-eilande (10de) en Sierra Leone (11de).

Die voedselkrisisse ontstaan meestal weens die konflik en die onstabiliteit in die Sahel-streek, die DRK en oos-Afrika en die hoë styging in koringpryse, het Maplecroft gesê.

Die ontleding is gedoen sodat regerings, NRO’s en sake-ondernemings lande, wat deur die krisis geraak word, kan identfiseer en waar moontlik, kan help.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: afrika  |  voedselkrisis
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:44 PM
    Road name: Solomon Mahlanug Drive
    ACCIDENT after Waterkloof High School
  • Thursday Pretoria - 13:33 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road - HEAVY DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.