Afrika-vulkaan ‘woed steeds,’ vertraag vlugte

2011-06-15 11:44
Tweets Share Share line Print

Addis Ababa – Die sekretaris van ‘n internasionale vulkaanmoniteringsgroep, Raul Romero, sê die Nabro-vulkaan in Eritrea is steeds besig om uit te bars.

Daar is aanvanklik geglo dat die vulkaan, wat Maandag begin woed het, die Dubbi-vulkaan was.

Die vulkaanwaghond, IAVWOPSG, wat uit Montreal, Kanada bedryf word, is deel van die Internasionale Burgerlugvaartorganisasie.

Romero het Woensdag bevestig dat Nabro steeds uitbars.

Verder berig RSG sommige vlugte in Oos-Afrika word weens die vulkaniese aswolk ontwrig.

'n Woordvoerder van die Ethiopiese Lugdiens sê vlugte na Soedan se hoofstad, na Djibouti en na die noorde van Ethiopië word ontwrig.

Die vulkaan in Eritrea het Maandag begin uitbars. Eritrea grens aan Soedan, Ethiopië en Djibouti en het 'n bevolking van sowat vyf miljoen mense.

Intussen het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, 'n besoek aan drie Afrika-lande weens dié vulkaniese uitbarsting kortgeknip.

Volgens Atalay Ayele van die Addis Ababa-universiteit se Geofisiese Observatorium is die aswolk besig om te krimp, maar is dit steeds besig om in die rigting van Egipte en Soedan te beweeg.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: ethiopië  |  vulkane  |  natuurrampe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Manager Customers Sigmintation

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Internal Recruitment Consultant

Sandton, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
Market Related

Debtors Clerk

Johannesburg, South Africa
Profile Placement cc
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.