Aanval by VN se basis in Mogadisjoe

2012-01-11 14:21
Tweets Share Share line Print

Mogadisjoe – Ongeïdentifiseerde mans het die hoofkompleks van die Verenigde Nasies in Mogadisjoe, die hoofstad van Somalië, aangeval.

Die mans het glo twee handgranate gegooi wat naby die muur ontplof het, het VN-amptenare en getuies Woensdag gesê.

Volgens getuies het die twee handgranate Dinsdag op die pad langs die muur van die VN se gebou geland.

Sekuriteitswagte by die kompleks het begin skiet, maar geen sterftes is aangemeld nie.

“Daar was ‘n handgranaat-aanval by die kompleks gisteraand (Dinsdagaand). Die ontploffings was naby die muur en daar is geen sterftes nie, aangesien dit nie die kompleks bereik het nie,” het ‘n plaaslike VN-amptenaar op die voorwaarde van anonimiteit gesê.

Mohamed Jama, ‘n man wat langs die VN se kompleks bly, het gesien hoe twee mans weghardloop ná die ontploffings toe die VN se sekuriteitswagte begin skiet het.

“Ek het gesien hoe twee mans in die straat agter my huis hardloop nadat hulle die handgranate gegooi het. Die VN-sekuriteitswagte op die uitkyktorings het begin skiet, maar niemand is glo beseer nie,” het Jama gesê.

Geen groep het tot dusver verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie.

Dit was die jongste in ‘n rits onlangse ontploffings wat die stad in onlangse maande geruk het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.