500 Vroue en kinders vermoor

2010-03-08 10:02
Tweets Share Share line Print

Jos, Nigerië - Goodluck Jonathan, waarnemende president van Nigerië het sekuriteitsmagte op ‘n gereedheidsbasis geplaas nadat bendes ten minste 500 vroue en kinders naby die sentrale stad van Jos vermoor het.

Ooggetuies het beskryf hoe slagoffers Sondag in valstrikke en visnette gevang is. Hulle is toe deur hul aanvallers doodgekap in wat blyk om ‘n beplande aanval te wees.

“Sommige van die kinders was nog nie eens een jaar oud nie,” het ‘n beampte, wat anoniem wou bly, gesê.

Inwoners en plaaslike regsaktiviste blammeer die aanvalle op Fulani etniese groep.

Vyf en negentig mense is reeds in verband met die voorval in hegtenis geneem.

In sekere gedeeltes van Jos geld ‘n klokreël steeds sedert aanvalle wat in Januarie plaasgevind het.

Altesaam 326 mense is in dié aanvalle dood.

- Sapa
 

Lees meer oor: aanvalle  |  moorde

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY96
1999
R 59,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.