20 vas ná Uganda-bomaanval

2010-07-18 16:21
Tweets Share Share line Print

Kampala - Volgens die Inspekteur-generaal van die Ugandese polisie is 20 verdagtes in hegtenis geneem in verband met die bomaanval waartydens 76 mense gesterf het terwyl hulle die eindstryd van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gekyk het.

Volgens Kale Kayihura het al die verdagtes verbindings met al-Sjabaab. Die verdagtes sluit in Ugandese, Somaliërs, Etiopiërs en Pakistani’s. 

Al-Sjabaab, Somalië se mees gevreesde strydlustige groep, het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar.

“Die 20 verdagtes word deur Ugandese sekuriteit aangehou terwyl die bomaanval ondersoek word. Sowat 37 beseerdes ontvang steeds mediese behandeling in die hospitaal na afloop van die ontploffings,” het Kayihura gesê.

Die polisie in Kenia het Woensdag ook ‘n verdagte naby die Somaliese grens in hegtenis geneem.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

Lees meer oor: bomaanvalle  |  uganda  |  2010

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.