17 lyke in Gaddafi-woning gevind

2011-08-25 14:37
Tweets Share Share line Print

Tripoli – ‘n Hospitaal in Tripoli het 17 lyke ontvang van burgers wat glo onlangs deur regeringsmagte in Muammar Gaddafi se kamp in die hoofstad tereggestel is, het ‘n Britse mediese werker Donderdag gesê.

“Daar het Woensdag ‘n trok by die hospitaal opgedaag met 17 lyke in,” het Kirtsy Campbell van die Internasionale Mediese Korporasie gesê.

“Die mense is sowat tien dae gelede in hegtenis geneem. Hulle lyke is in die Bab al-Aziziya-kamp gevind toe die rebelle dit oorgeneem het. Hulle is daar geskiet,” het sy gesê.

Hulle wonde is nie oorlogbeserings nie, het sy bygevoeg.

Campbell het gesê daar is gerugte van nog lyke, maar dat sy Woensdagaand net 17 getel het.

Familie het glo reeds die lyke identifiseer.

Intussen is meer as 30 mans, vermoedelik ondersteuners van Gaddafi, by 'n militêre kamp in Tripoli dood gevind.

Twee van die lyke was met plastiek boeie vasgebind wat aandui dat hulle tereggestel is.

'n Joernalis van Reuters, wat op die toneel was, het gesê hy het 30 liggame getel wat vol gate geskiet is.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  tripoli  |  libië  |  rebelle  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.