1500 gevangenes vrygelaat

2009-09-02 18:19
Tweets Share Share line Print

Harare- Zimbabwe se koalisie- regering sal binnekort sowat 1500 gevangenes vrylaat in die hoop om die druk in die oorvol tronke te verminder.

Dit kom nadat ‘n dokumentêre film gewys het hoe halfkaal, uitgehongerde gevangenes in die tronke sterf. Daar word ook oor die algemeen na die tronke in Zimbabwe as die “doodskampe” verwys.

Volgens David Mangota, Zimbabwe se sekretaris belas met regspleging en parlementêre sake, sal sowat 1544 gevangenes amnestie vanaf president Robert Mugabe ontvang.

Die amnestie is van toepassing op veral vroue en gevangenes wat minder as drie jaar tronkstraf moet uitdien. Dit sluit gevangenes uit wat van ernstige misdade aangekla is.

Volgens Mangota is die amnestie deel van ‘n korttermynplan om die ergste druk in die tronke te verminder.

Irene Khan van Amnestie Internasionaal, het na afloop van haar besoek aan die tronke in Junie vanjaar gesê dat dit nie geskik is vir mense om in te lewe nie. Sy het ook bekendgemaak dat sowat 1000 gevangenes in die eerste ses maande van 2009 gesterf het.

Maar die skielike vrylating van soveel kriminele het inwoners van Zimbabwe bekommerd dat ‘n golf van misdaad kort daarna sal volg.

–Sapa
 

Lees meer oor: tronke  |  zimbabwe

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Manager Customers Sigmintation

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Internal Recruitment Consultant

Sandton, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
Market Related

Debtors Clerk

Johannesburg, South Africa
Profile Placement cc
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.