13 rebelle in DRK gedood

2009-09-21 23:50
Tweets Share Share line Print

Kinshasa – Die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) se weermag het 13 Rwandese Hutu-rebelle doodgemaak en beheer geneem van drie van hulle basisse in die ooste van dié land.

Die weermag het Sondag ná intensiewe gevegte beheer geneem van die dorpe van Makola, Magembe en Kihungwe, het kol. Delphin Kahimbi, gesê.

Volgens Kahimbi is 13 rebelle dood, drie beseer en nege ander gevange geneem. Die weermag het ook op sowat 18 wapens beslag gelê.

Drie soldate van die DRK-weermag is tydens die gevegte beseer.

Joseph Ilunga, die kommandeur van dié drie FDLR-basisse is ook tydens die gevegte dood.

Dié dorpe was basisse vir die lede van die Rwandese rebellemag (FDLR) in die DRK. Die weermag het in Julie vanjaar grootskaalse aanvalle teen die FDLR geloods.

"Die uiteinde van die week se gevegte was baie positief”, het Kahimbi gesê.

Die FDLR het na bewering sowat  5000 tot 6000 lede en sommige van hulle was betrokke by die 1994 volksmoorde waartydens Hutu-vegters sowat 800 000 Tutsi’s en sogenaamde hensoppers (Hutu’s) in die DRK se buurland Rwanda geslag het.
      
- Sapa

Lees meer oor: drk  |  afrika  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Internal Recruitment Consultant

Sandton, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
Market Related

Debtors Clerk

Johannesburg, South Africa
Profile Placement cc
Market Related

Life Insurance Personal Assistant

Fourways, Sandton, South Africa
Omega HR Solutions
R120000 - R156000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.