11 kinders vas ná aanval in Nigerië

2010-01-12 12:40
Tweets Share Share line Print

Kanu, Nigerië - Elf kinders tussen die ouderdomme van vyf en 13 jaar word by ‘n tronk vir jeugdiges in die noorde van Nigerië aangehou in verband met aanvalle in Desember deur 'n sekte.

Die jeugdiges sal in die hof verskyn in verband met die dood van 70 mense tydens verlede maand se aanvalle, het polisie gesê.

“Wat ons betref is hulle (die kinders) verdagtes en sal hulle in die hof verskyn sodra die huidige staking deur regslui tot ‘n einde kom,” het Atiku Kafur, die polisiekommissaris van Bauchi, aan die AFP gesê.

Die Rooikruis in Nigerië het egter gesê die kinders is deel van 'n groep mense wie se huise gedurende geweld aan die einde van verlede jaar verwoes is.

Geweld het einde Desember tussen lede van 'n Islamitiese sekte, bekend as Kala-Kato, en sekuriteitsmagte uitgebreek. Sewentig mense, waaronder talle kinders en minderjariges, het gesterf.

Die Kala-Kato sekte verwerp alle moderniteit, insluitend enige Westerse vorm van onderwys en medisyne.

Dié sekte verban ook televisie en radio in enige van sy lede se huise en verwerp alle literatuur behalwe die Koran.

“Sedert 29 Desember is daar 65 ontwortelde persone by ons - 48 kinders wie se ouers in die aanvalle dood is en hul 17 ma's," het Adamu Abubakar, hoof van die Rooikruis in Nigerië, aan AFP gesê.

- Sapa-AFP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: nigerie  |  rebelle-groepe  |  aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris sê... Klink soos 'n genl hier by ons. Hy se mos ook die getuies teen hom is betaal om te lieg. So ook beweer Cosatu ondersteuners, was die swart DA optoggangers betaal om aan die optog deel te neem. Lyk mos soos 'n tendens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.