nog

Oproeriges maak 26 soldate in DRK dood

2012-05-14 20:01

Oproeriges in die Demokratiese Republiek van die Kongo beweer hulle het 26 soldate tydens gevegte naby die Rwandese grens doodgemaak.

Jail

'Militante leier' in Nigerië aangehou

2012-05-14 13:15

Die polisie in Nigerië het gesê hulle het 'n seniorkommandeur van die Islamitiese militante groep Boko Haram in hegtenis geneem.

Joseph Kony

Top-bevelvoerder van Joseph Kony in hegtenis

2012-05-13 19:01

‘n Weermagbeampte in Uganda sê magte in dié land het ‘n senior bevelvoerder van Joseph Kony se Lord’s Resistance Army in hegtenis geneem.

al shabab members

Duitse man gesoek vir inligting oor al-Shabaab

2012-05-13 07:30

'n Duitse man word in Kenia gesoek vir ondervraging oor die aktiwiteite van 'n Al-Kaïda-geaffilieerde militiagroep, het 'n beampte gesê.

Zim exiles queuing

Zim-vlugtelinge: Valke word ondersoek

2012-05-12 08:34

Die parlement se oorsigkomitee sê hy wil op hoogte gehou word oor bewerings dat die Valke betrokke was by die marteling van Zimbabwiese vlugtelinge.

Libya flag

Duisende nog in geheime tronke in Libië

2012-05-11 09:30

Sowat 4 000 mense word steeds in militia-aanhoudingsentrums in Libië aangehou – dikwels in die geheim en talle van hulle word gemartel.

Anopheles gambiae mosquitoes, which cause malaria

Sewe sterf aan Malaria in Madagaskar

2012-05-10 18:01

‘n Ernstige uitbraak van malaria in Madagaskar het die lewens van sewe mense geëis en minstens 60 ander moes gehospitaliseer word.

Somalia

SA gyselaars in Somalië steeds lewend

2012-05-10 09:45

Die families van 'n Suid-Afrikaanse paartjie wat deur seerowers in Somalië ontvoer is, het bevestiging ontvang dat hulle lewend is.

Cheetah

Indië staak plan om jagluiperds in te voer

2012-05-09 12:39

Indië het ‘n plan gestaak om jagluiperds van Afrika na die land uit te voer nadat kenners gesê het die idee is “heeltemal verkeerd verstaan”.

Twee wagte dood in aanval op Libiese regering

2012-05-08 19:08

Twee wagte is dood en talle ander is beseer nadat voormalige Libiese rebelle die hoofkwartiere van die regering in Tripoli aangeval het.

Krisis in Mali kan wêreldwye veiligheid bedreig

2012-05-08 10:00

Indien die internasionale gemeenskap nie ingryp nie, kan die krisis in Mali kan 'n bedreiging word vir wêreldwye veiligheid, sê die VN.

 
body bag on stretcher

Ses dood in aanval op 'heks' in Burundi

2012-05-14 11:08

Inwoners in die noordooste van Burundi het 'n vrou, wat van heksejag verdink word, en vyf van haar familielede doodgemaak.

Doctor

'Dooie' man skrik wakker voor begrafnis

2012-05-13 14:45

'n Man (28) het rouklaers by sy begrafnis in suidelike Egipte geskok gelaat toe hy wakker geword het, het beamptes gesê.

zimbabwe

SA, Zim wil saamwerk aan toerisme

2012-05-12 20:06

Suid-Afrika en Zimbabwe het 'n memorandum van verstandhouding geteken om saam te werk om dié twee lande se toerisme-bedrywe te bevorder.

Nigeria blasts

Ontploffings, skote ruk Nigeriese stad

2012-05-11 13:35

Twee ontploffings en geweerskote is naby ‘n kerk in Maiduguri in Nigerië gehoor, maar dit was onduidelik of enigiemand beseer is.

Panga

Nigerië: Sewe familielede in hul slaap vermoor

2012-05-10 20:00

'n Familie van sewe is in Nigerië in hul slaap deur vermeende Moslem-veewagters aangeval, met pangas gekap en doodgeskiet.

crocodile

Krokodil verskeur man wat vriend wou red

2012-05-10 13:00

'n Heldhaftige Zimbabwiese man is dood toe hy sy vriend uit die kake van 'n krokodil in noordwestelike Zimbabwe wou red.

Sudan

Vegvliegtuie van Soedan val S-Soedan aan

2012-05-09 14:45

‘n Suid-Soedannese amptenaar sê Soedan het ‘n internasionale beroep vir vrede tussen die lande oortree toe hy weer lugaanvalle geloods het.

Islamiete dreig Algerië oor gyselaars

2012-05-09 07:30

'n Al-Kaïda-geaffilieerde Islamitiese groep, wat sewe Algierse diplomate ontvoer het, het die land voor 'n ultimatum gestel.

Sewe sterf in mortieraanvalle in Mogadisjoe

2012-05-08 11:56

Sewe mense, insluitende vier kinders, is dood in mortieraanvalle wat waarskynlik deur rebelle na burgers se huise gevuur is.

Tunisia flag

Tunisiër steek hom aan die brand oor grond

2012-05-08 08:30

'n Tunisiese taxibestuurder het homself in die suidwestelike toeristedorp van Tozeur aan die brand gesteek, het beamptes by die hospitaal gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.