Facebook-Vigs-verklikker vry

2011-01-12 11:44
Tweets Share Share line Print

Windhoek - 'n Namibiese man wat na bewering die MIV-status van ten minste ses mense van die Rundu-omgewing in Namibië verlede jaar op Facebook uitgelap het, is vir eers vry na die saak teen hom teruggetrek is.

McKenzie Kheib (28), wat as Buruku op Facebook bekend gestaan het, het glo verlede jaar ’n lys van name van ses mense wat MIV-positief is en antiretrovirale behandeling ontvang, op sy profiel geplaas het.

Die seksuele oriëntasie van sekere sakelui is na bewering ook onder die skakel, genaamd ‘Rundu re-loaded,’ bekend gemaak.

Kheib, ’n platejoggie by verskeie nagklubs en kroeë, is verlede week op sy tuisdorp Grootfontein in hegtenis geneem. Die profiel is intussen van die sosiale netwerk verwyder.

Volgens die adjunk-aanklaer-generaal van die Kavangostreek, Henock Haindobo, is die saak slegs tydelik teruggetrek om die ondersoek na Kheib se beweerde onwettige gedrag af te handel.

Lees die volledige storie hier.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Republikein

Lees meer oor: miv/vigs  |  facebook

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2006
R 114,990.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.