afrika

Gaddafi se seun wil nie prokureur aanstel

3 minute gelede

Saif al-Islam Gaddafi, die ontslape Libiese leier Muammar Gaddafi se seun, weier om 'n Libiese prokureur aan te stel om hom te verdedig.

Virgin Atlantic plane

Virgin vlieg nie meer na Kenia

2012-05-17 13:30

Virgin Atlantic het aangekondig die lugredery gaan sy vlugte uit Kenia staak weens toenemende kostes en ‘n daling in besoekersgetalle.

Crystal Towers Hotel & Spa

Swazi-koningin se peperduur verblyf in spoghotel

2012-05-17 12:30

Die tweede vrou van koning Mswati III van Swaziland bly by 'n eksklusiewe hotel in Johannesburg wat meer as R17 000 per nag kos.

Bosco Ntaganda

Oorlogsmisdadiger se 'dae getel'

2012-05-17 07:36

Die hoofaanklaer van die internasionale strafhof het gesê hy is hoopvol dat 'n Kongolese oorlogsmisdadiger binnekort vasgetrek sal word.

Grenade

Verdagte vas ná granaataanval in Kenia

2012-05-16 20:03

Die polisie het 'n man gearresteer wat glo deel was van die granaataanval op 'n restaurant in die Keniaanse kusstad van Mombasa.

Charles Taylor

Taylor: Argumente vir vonnisoplegging begin

2012-05-16 09:56

Regters is besig om argumente vir vonnisoplegging in Charles Taylor se saak aan te hoor. Taylor gaan na verwagting namens homself praat.

 
BETOGINGS:

BETOGINGS:  Egiptiese vroue skree slagspreuke voor die hooggeregshof in Kaïro, Egipte uit protes teen die vrylating van gevangenes. (Fredrik Persson, AP)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Ford Twitter partnership

Politikus vas ná hy wegjaag in vertoonmodel

2012-05-17 10:31

'n Zimbabwiese man is in hegtenis geneem nadat hy by 'n Ford-motorskou in 'n vertoonmodel geklim en weggery het, het beamptes gesê.

Libya

Sewe sterf in aanval op Libiese dorp

2012-05-16 22:03

Sewe mense het gesterf toe gewapende mans ‘n aanval op Ghadames, ‘n stad in die suide van Libië, uitgevoer het, het 'n woordvoerder gesê.

Charles Taylor

Staat het getuies betaal - Taylor

2012-05-16 14:35

Charles Taylor, die voormalige Liberiese president, het staatsaanklaers daarvan beskuldig dat hulle getuies betaal en geïntimideer het.

kenia

Vrou dood ná granaataanval in Kenia

2012-05-16 07:30

'n Vrou is dood en verskeie ander mense is beseer in 'n granaataanval by 'n nagklub in die Keniaanse kusstad van Mombasa, het die polisie gesê.

binne nuus24


 

Nuutste Afrika-kommentaar

Deon sê... Ag ek hoop die queen geniet dit. Nou het sy darem lekker kos en drank op die tafel terwyl haar landgenote vrek van die honger. Net jammer sy mors duisende wat daar nie is nie of is dit nou eintlik wat ons prezzie vir haar gegee het. Mag sy stik in haar kreef en in Joburg algemeen beland. Ai ons bly tussen swape. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 169,995.00

TOYOTA

Tazz 130 XE 5-dr
2004
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.