2010

WB laat geld inrol

2010-06-24 15:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg - Toerisme gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi sal na verwagting ‘n beraamde R27-miljard inbring, het Toerisme SA gesê.

Syfers het getoon dat spandering deur internasionale besoekers op Visa-kaarte die week voor en ná die afskop met 54% toegeneem het teenoor verlede jaar.

Toerisme SA het ‘n R100 miljoen bemarkingsveldtog geloods in die vier jaar voor die toernooi om seker te maak dat internasionale toeriste na die land kom.

“Ons glo ons kon nie beter gedoen het nie,” het Roshene Singh van die organisasie gesê.

Singh het by ‘n mediakonferensie wat deur Fifa en die plaaslike reëlingskomitee by Soccer City aangebied is gepraat.

Volgens Singh het die syfers “goed” gelyk, met Johannesburg wat op 85% besetting staan en Durban en Kaapstad met ‘n besettingsyfer van tussen 60% en 70%.

Thandiwe January-McLean, uitvoerende hoof van Toerisme SA, het gesê die Wêreldbeker-sokkertoernooi was ‘n wonderlike geleentheid om die land in sy totaliteit ten toon te stel.

“Dit het aan die land die geleentheid gebied om weg te doen met al die stereotipes,” het hy gesê.

Terugvoer van internasionale gaste was grotendeels verwondering oor die land se wêreldklas-infrastruktuur.

Singh het bygevoeg dat Toerisme SA wag om die voordele van die toernooi te geniet wanneer toeriste ná die Wêreldbeker weer terugkeer.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: 2010  |  toerisme

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 169,995.00

TOYOTA

Tazz 130 XE 5-dr
2004
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.