2010

WB 2010 se top-10

2010-06-10 09:29
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Eduan Roos

Johannesburg - Ná maande vol geboortepyne is alle oë môre op Suid-Afrika wanneer WB 2010 se naelstring op Soccer City geknip word.

En met altesame 736 van die wêreld se voorste spelers wat sake in sowat 100 uur se sokker op nege spogvelde sal uitspook, gaan dit ’n bielie wees.

Geen groep sal meer aandag geniet nie as die een waarin Suid-Afrika teen Mexiko, Uruguay en Frankryk te staan kom.Niemand gee aan die tuisspan veel van ’n kans om staande te bly in Groep A nie, maar met tuisveldvoordeel, ’n indrukwekkende onlangse vertoningslys en die uitgeslape Carlos Alberto Parreira aan die stuur, sal Bafana Bafana saam met Mexiko deurdring.

Argentinië, met ’n halfdosyn van die planeet se beste spelers in sy geledere, behoort weinig moeite te hê om aan te beweeg, terwyl Nigerië te sterk sal wees vir Suid-Korea en Griekeland.

Engeland en die VSA kan mekaar opkeil om die boonste plek in Groep C, maar hoef nie veel te vrees van Algerië en Slowenië – twee van wêreldsokker se hakskeenbyters – nie.

Steven Gerrard se span behoort straks in die ronde van 16 met Ghana of Serwië swaarde te kruis, wat op hul beurt tweede viool sal speel teen Duitsland in Groep D.

Nederland sal Groep E stormloop, met Kameroen, wat die aanslag van Denemarke en Japan sal afweer, ’n veraf tweede.

Italië is ’n skadu van die span wat in 2006 in Duitsland onstuitbaar was, maar kan vroeg reeds sy rieme in Groep F styfloop teen ’n onvoorspelbare Paraguay.

Nie Nieu-Seeland óf Slowakye behoort hier veel van ’n sê te hê nie.

- ’n Opskudding is egter onvermydelik in Groep G, met net twee van Brasilië, Portugal en Ivoorkus wat hul beker-aanspraak sal lewend hou.

Cristiano Ronaldo se wispelturige Portugese behoort onder die valbyl te beland.

Teen Spanje, die groot gunsteling om op 11 Julie as die wêreldkampioen gekroon te word, sal Chili, Switserland en Honduras weinig meer as kanonvoer wees.


Doele
1. Wayne Rooney (Eng) behoort die Golden Boot-toekenning vir meeste doele te wen.
2. Fernando Torres (Spa)
3. Diego Milito (Ita)
4. Luis Fabiano (Bra)
5. Carlos Tevez (Arg)
6. David Villa (Spa)
7. Samuel Eto’o (Kam)
8. Miroslav Klose (Dui)
9. Jozy Altidore (VSA)
10. Katlego Mphela (SA)

Spanne
1. Spanje: Het meer spelers van gehalte as enige ander land.
2. Brasilië
3. Engeland
4. Argentinië
5. Nederland
6. Duitsland
7. Ivoorkus
8. Italië
9. VSA
10. Suid-Afrika


Wedstryde
1. SA t Mexiko Almal wag hiervoor sedert WB2010 aan Suid-Afrika toegeken is.
2. Brasilië t Portugal
3. Engeland t VSA
4. Argentinië t Nigerië
5. Spanje t Chili
6. Duitsland t Serwië
7. Frankryk t Mexiko
8. Italië t Paraguay
9. Ghana t Serwië
10. SA t Frankryk

Spelers
1. Lionel Messi (Arg) Die beste speler sedert Pelé en Maradona.
2. Cristiano Ronaldo (Por)
3. Kaka (Bra)
4. Cesc Fabregas (Spa)
5. Steven Gerrard (Eng)
6. Franck Ribery (Fra)
7. Gianluigi Buffon (Ita)
8. Carles Puyol (Spa)
9. Steven Pienaar (SA)
10. Iker Casillas (Spa)

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.

- Sport24

 

Lees meer oor: 2010  |  bafana bafana  |  sokker

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2005
R 169,995.00

TOYOTA

Tazz 130 XE 5-dr
2004
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.