2010

Vlugte verdubbel tydens sokkertoernooi

2010-03-03 03:35
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Johannesburg - ‘n Ekstra 123 000 vlugte sal tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi beskikbaar wees, het die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) aangekondig.

Andre Vermeulen, Acsa groepbestuurder het tydens ‘n inligtingsessie oor die lughawens se gereedheid vir die Wêreldbeker gesê dat hulle baie versoeke van kommersiële sowel as privaat lugrederye gekry het vir meer vlugte tydens die toernooi.

“Dit sal net vir ‘n beperkte tydperk wees en sal nie noodwendig na die toernooi volgehou word nie,” het Vermeulen bygevoeg.

Volgens Vermeulen is die aantal vlugte tydens die sokkertoernooi amper dubbeld soveel as die res van die jaar.

Chris Hlekane, algemene bestuurder van O.R. Tambo-lughawe, het namens die tien lughawens van die gasheerstede gepraat.

Hy sê met 100 dae om te gaan, is die lughawens 90% klaar.

“Ons is nou in die kritieke stadium en sal saam met ons vennote seker maak alles verloop volgens plan die volgende paar weke,” het Hlekane gesê.

 - Sapa
 

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XL Super Cab Dsl
2007
R 169,995.00

TOYOTA

Quantum 2.5 D 10-s Dsl Bus MY07
2011
R 319,900.00

MERCEDES-BENZ

C180 BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.