2010

Tshabalala ryg doele in vir Bafana

2010-03-23 09:45
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Onthaal van hoës kos regering R10 m.
Onthaal van hoës kos regering R10 m.

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert
Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

GALERY: 2010-sokkerstadions
GALERY: 2010-sokkerstadions

Dié foto's van Suid-Afrika se wêreldbeker-stadions is deur lesers van oor die hele land ingestuur.

Timothy Molobi

Rio de Janeiro - As Bafana Bafana se maandelange doeldroogte in die Wêreldbekertoernooi voortduur, sal dit nie sommer Siphiwe Tshabalala se skuld wees nie.

Dié Kaizer Chiefs-buksie is, met vier doele in ses wedstryde, die dodelikste aanvaller tot dusver op die Suid-Afrikaanse oefenkamp in Brasilië.

Tshabalala was instrumenteel in die besoekers se vier seges en het sy span Saterdag gehelp om in hul “wraakwedstryd” teen Botafogo te seëvier.

Suid-Afrika het dié kragmeting teen die klubspan van sy voormalige afrigter, Joel Santana, danksy ’n Tshabalala-doel met 1-0 gewen.

Die besoekers, met Tshabalala aan die spits, het nou reeds 14 doele in hul oefenwedstryde behaal, sonder om ’n enkele een af te staan.

Dít nadat hulle in 11 wedstryde sedert die Konfederasiebeker in Junie verlede jaar, net 12 keer op teiken was – met 11 daarvan wat boonop teen die sokker-misoeste Swaziland, Madagaskar, Zimbabwe en Namibië was.

Tshabalala, wat juis ná Bafana se gelykopuitslag teen Namibië in die spervuur was, het Maandag sy nuutgevonde venyn aan sy fiksheid toegeskryf.

“As jy fiks is, is jou selfvertroue meer en hoewel ek tevrede is met my eie spel, is ek veel meer verheug oor die span se spelpeil,” het hy gesê.

“Ons verdedig is veral goed, maar ons benodig nog heelwat skaafwerk in ons teenstanders se doelgebied.”

Afrigter, Carlos Alberto Parreira, is dit met Tshabalala eens.

Hy het Maandag opnuut gekap na die Suid-Afrikaanse sokkervereniging (Safa) en die Premier-sokkerliga (PSL) se gebrek aan “ontwikkelingstrukture” op plaaslike vlak.

“Ons moet oor die weg kom met dít wat ons het, maar wanneer die spel in die land nie op standaard is nie kan ’n mens dit duidelik in die nasionale span sien.”

Dié span het Maandag na Sao Paolo vertrek, waar hy Donderdag teen Desportivo Brasil speel.

- Sport24

 

Lees meer oor: bafana bafana  |  sokker  |  2010

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2010

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D S Dsl PU MY09
2011
R 191,950.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.